Met al die bhotel/b-, ferry-, trein- en vliegtuig besprekings, bankstate, briewe van ons werk, 3 maande se salarisstrokies, reis- en kar versekering bewyse*, kar registrasie papiere*, MOT*, bestuurslisensies*, foto's en paspoorte plus een ... En teen die tyd wat die Schengen visas bverval/b, het ons Britse paspoorte, so dit lyk of vandag die laaste keer was wat ons vir visas moes aansoek doen! YEAH!!!!!! *Danksy Pieter en Vanessa se raad het ek al die *kar papiere saam gevat. ...
Hul alkohol lisensie het verval weens die feit dat dit gedeel word met die hotel aan die bo kant. Dit is agv.dat daar planne was of is om hom te sloop om plek te maak vir n 'skyscraper' Daar is gerigte dat hy gespaar is vir ten minste ...